Editorial

Editorial

G. Jordaan
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 37, No 4 | a484 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v37i4.484 | © 2003 G. Jordaan | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 02 August 2003 | Published: 02 August 2003

About the author(s)

G. Jordaan,, South Africa

Full Text:

PDF (15KB)

Abstract

In die Skriflig fokus op die gereformeerde teologie. Gesonde debatvoering was nog altyd deel van die reformatoriese erfenis. Hierdie uitgawe van In die Skriflig weerspieël twee sulke debatte:

• Die navorsingsartikels handel oor ’n spesifieke aspek van die gereformeerde belydenis, sodat hierdie uitgawe as ’n tema-uitgawe beskou kan word. Jorrie Jordaan, as leier van die navorsingspan wat op die aspek ingegaan het, gee hier onder verdere besonderhede.

• ’n Diskussie-artikel word geplaas, waarin Adrio König reageer op ’n resensie van sy boek, God, waarom lyk die wêreld so? As wetenskaplike tydskrif plaas In die Skriflig nie korrespondensie nie, maar hierdie artikel lê op die vlak van voortgaande wetenskaplike diskussie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2516
Total article views: 1558


Crossref Citations

No related citations found.