Editorial

Editorial

Editorial Office
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 40, No 1 | a329 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v40i1.329 | © 2006 Editorial Office | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 30 July 2006 | Published: 30 July 2006

About the author(s)

Editorial Office,, South Africa

Full Text:

PDF (66KB)

Abstract

Die redaksie van In die Skriflig het die voorreg om hierdie uitgawe aan ons lesers aan te bied. Soos in die verlede is gepoog om aktuele temas uit die verskillende dissiplines van die gereformeerde ensiklopedie te belig. Twee artikels behandel Ou Testamentiese temas. J.L Helberg en S.D. Snyman laat val die lig op Psalm 1 en Maleagi 2 onderskeidelik en bring interessante nuwe stof tot nadenke na vore. F.P. Viljoen en L. Floor gee ’n perspektief op die tema van goeie en slegte engele. Hiermee word ’n terrein ontgin waaroor daar nie baie resente literatuur die lig gesien het nie. F.W. de Wet betree die terrein van meta-teorie deur die bespreking van die handelingswetenskaplike model van Zerfass, wat tans in die Praktiese Teologie ondersoek word. Ook in hierdie vakgebied hanteer J. Müller en J. Putter die diskoerse oor heling in ’n narratief- pastorale benadering. C.J. Smit en C.F.C. Coetzee lewer belangrike en waardevolle bydraes in die veld van die Ekklesiologie en A.L. Rheeder en J.M. Vorster behandel in ’n voorlopige teologies-etiese beskouing die uiters aktuele saak van genetiese manipulasie en selektiewe voortplanting. Ons vertrou dat hierdie gewaardeerde bydraes vir ons lesers in hulle eie navorsing van groot waarde sal wees.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2718
Total article views: 1840


Crossref Citations

No related citations found.