Editorial

Editorial

Editorial Office
In die Skriflig/In Luce Verbi | Vol 43, No 1 | a211 | DOI: https://doi.org/10.4102/ids.v43i1.211 | © 2009 Editorial Office | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 26 July 2009 | Published: 26 July 2009

About the author(s)

Editorial Office,, South Africa

Full Text:

PDF (28KB)

Abstract

Hierdie eerste uitgawe van 2009 bevat ’n verskeidenheid artikels oor die breë spektrum van die gereformeerde teologie. Hermeneutiek kom weer onder die soeklig in twee artikels. B.J. van der Walt be- spreek enkele probleme rondom die verklaring van die Bybel in gereformeerde teologie en hy doen dit vanuit ’n Christelike filoso- fiese perspektief. N. Vorster hanteer die genre van Genesis 1-3 en wys op die implikasies van die teologies-polemiese gerigtheid van hierdie stof vir die gereformeerde leer oor die erfsonde. Albei artikels stimuleer die diskussie oor gereformeerde hermeneutiek wat nou al vir ’n tyd onder gereformeerdes onder bespreking is. Verdere be- spreking van die saak op wetenskaplik-teologiese vlak sal deur die redaksie verwelkom word, omdat die hermeneutiek vandag essen- sieel is vir alle ander teologiese besinning.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2647
Total article views: 1872


Crossref Citations

No related citations found.